Opsies

Die volgende Loopbaansielkunde opsies is beskikbaar vir elke fase van die lewe.

Elkeen van die opsies is in boekvorm of aanlyn skakels beskikbaar en terugvoering kan in persoon, groepe of aanlyn gedoen word.

Besoek asseblief die aanlynwinkel vir meer besonderhede:

Juniors

Vertroetel jou drome

Gedurende die fase word daar geforkus op liefde vir die “self”, aanvaarding en verwesenliking

Tieners en Jong Volwassenes

Volg jou roeping en wees vry

Die stappe wat gevolg mag word om ‘n roeping te kan volg word bymekaar gesit

Volwassenes

Hier word daar gefokus om die persepsie oor “werk” en oorsprong van inkomstes te skuif sodat die polsslag van ‘n droom gevolg kan word

Seniors

Hier word daar gefokus om “self” asook geesvervuld te wees.

Alternatief

Afrikaners is plesierig…

Hoe ry die boere….

Esteties Outentiek