Werwings & Plasings
Oorkom die vrese van oorlewing en voorkom stagnering deur die verskeie seisoene van die lewe.
Al voel dit soms of die buite-wêreld in rigtings wil ingaan wat nie altyd gemaklik voel nie, is dit steeds nodig om te vertrou en te weet dat die ingebore kompas in jou hart altyd die pas sal aangee.
Baie keer bly mense slegs vir finansiële redes en/of sekuriteits oorwegings in sekere beroepe, sonder om dit te waag om hulle sielsroeping te gehoorsaam of te volg.
Indien mens ongelukkig of onvervuld voel in jou loopbaan, is daar gewoonlik iets anders wat mens eerder graag sal wil doen.
Volg die roeping van jou gees wat na vrede lei…
Hier is ook hulp met:
- CV ontwerp
- Onderhoudsvoorbereiding
- Hulp omtrent nuwe loopbaan geleenthede
- Personeel plasings